Wednesday, May 2, 2012

Kerskaart 28 2012

My seun,sy vrou en 1jaar4maande oue baba het die langnaweek by ons gekuier.Wat 'n wonderlike voorreg! Lizette kon soggens by ons op die bed kom sit en ons kon saam met haar deur die tuin loop - sy is 'n buite-dogtertjie. Sy staan by die deur en vra om "yt" te gaan.Dis so dierbaar. 'n Paar van ouma se feëtjies het deurgeloop, maar ouma sal haar later van feëtjies leer.

No comments:

Post a Comment